Nesher Privaatskool © Kopiereg 2015 - Responsive Website Design & SEO by Ashworthweb
NESHER CHRISTUSGESENTREERDE AKADEMIE
….die plek waar mense ARENDSVLERKE kry….
Kinders:
• Nesher is ‘n plek van geleenthede! As daar leerders is vir ‘n spesifieke klas/kursus, sal ons bid en
adverteer vir ‘n onderwyser/fasiliteerder! Dit is ons onderneming! Skakel ons gerus indien jy belangstel.
• Enige graad RR tot graad 7 leerlinge is welkom. Hoofstroom leerling presteer uitstekend. Hul word
verder gestimuleer volgens vordering. Omdat ons spesialiseer in persoonlike aandag, floreer leerlinge wat
in die hoofstroom uitval ook by ons. Ook leerlinge wat leerprobleme/trauma of groepsdruk probleme het.
Onthou, ons klasgroepe het nie meer as 10 leerlinge in ‘n klas nie! Ons leerders is sommer baie fiks ook
Leierskamp Dulstroom 2012
Onderwysers: Elkeen van ons het ‘n passie vir kinders en onderwys!
Daar is mense wat in die wieg gelê is vir onderwys!! Is jy so ‘n iemand? Wil jy mense leer, ‘n verskil maak
deur hierdie gawe wat jy ontvang het?
Ons glo dat die tyd gekom het vir elkeen in die liggaam van Christus om sy spesifieke plek in
die samelewing in te neem.
Nesher wil graag in gehoorsaamheid aan God die geleentheid skep vir mense om te doen waarvoor hulle
in die wieg gelê is!
Leierskamp te Tree-Ferns Dulstroom
GELEENTHEDE BY NESHER PRIVAATSKOOL
2011 SACCSA landloop
Leierskamp Dulstroom 2012
2012 fun atletiek
2011 sokker
2014 Entrepeneursdag
2014 Eloff Entrepeneursdag
2014 gr 2 en 3
2014 fiksheid
2014 leierskamp Omgewingsentrum
2014 kunsfees
2014 puttaak gr4
2014 Pretoria atletiek
2015 leierskamp
2014 sendelinge kom kuier
2016 eerste eie groente proe
2015 verjaarsdae
2016 kuns kersemaak
2016 junior saad plant
2016 saad plant
2016 redenaars
2017 Acrobranch2
2016 troeteldierbesoek
Uitstappie na lekkergoedfabriek Gr R - Gr 3
Mica Bak en Brou